Hierdie 24 Leerders is aangewys as die nuwe leiers van Laerskool Thabazimbi vir 2023. Baie geluk julle ouens ons is vreeslik trots op julle. Sterkte vir 2023.
Die hoofleiers van 2023
Dewan Schlebusch Hoofseun
Milcka Röhrs Hoofdogter
Duan v d NestO/Hoofseun
Mené VenterO/Hoofdogter
Lialette MinnaarO/Hoofdogter
L
Jana Kriek Leoné Swanepoel Nicole TerblancheAshanti Andreas Annabelle Huysamen
Mickayla Kotze Erin Smith Chanté Gildenhuys Stephanie Jacobs Tinus Coetzee